Dex Oil

Dex is 'n enjinolie, gebaseer op nanotegnologie, wat die wrywing tussen die metaalonderdele in 'n enjin verminder. Minder wrywing in die enjin lei tot minder brandstofverbruik en minder slytasie. As gevolg van die verbeterde verbrandingsproses, word die skadelike uitstoot aansienlik verminder.